Laurinda hofmeyr biography of rory
Laurinda hofmeyr biography of rory
Laurinda hofmeyr biography of rory mcilroy.
Die engele om ons
’n Halwe engel: Laurinda Hofmeyr
Foto deur Johan Wilke
Sarah Brightman, Robbie Williams, Jimi Hendrix, Madonna en Dido is maar enkele kunstenaars wat reeds jare lank oor engele sing.
Byna al hierdie liedjies het die internasionale treffersparade gehaal … Romantiese ballades wat sag op die oor is en die emosies so ’n bietjie kielie.
Maar nou het die 42-jarige Laurinda Hofmeyr ’n lied oor ’n engel getoonset wat geen van die rosige kenmerke van die oorsese musikante se beter pogings het nie.
Die gedig wat sy getoonset het – “’n halwe engel” – is deur Breyten Breytenbach geskryf.
Hy het sy reputasie gestand gedoen en die gedig is ’n komplekse stuk werk.
Breyten het liries geraak oor haar vertolking daarvan.
Hy het die musiek wat Laurinda na ’n vers bring, as ’n diepgang-tweegesprek beskryf: “Sy bevraagteken die teks, en uit daardie benadering kom ’n tweesang. Sy sorg vir die teks soos ’n Boeddhis na ’n gewonde soldaat of ’n bl